top of page
Search


Die een waar ek julle vertel van winter
My KIA was amper 'n NO-KIA!
Maritza Snyman
Feb 42 min read
10 views
0 comments


Die een waar ek bus ry vir die eerste keer
Ek kom van ‘n klein dorpie af. Dalk nie so klein as jy daaraan dink in terme van Namibië nie, maar wel klein in terme van Kanada. Nou bly...
Anoniem
Jul 8, 20224 min read
113 views
0 comments


2 Jaar later...
2 Jaar terug was hierdie die heel eerste foto wat ek van/in Halifax geneem het. Ek onthou goed hoe bitterlik opgewonde het ons daardie...
Anoniem
Feb 4, 20222 min read
64 views
1 comment


Impulsiewe besluite
Wanneer berou 'n mens gewoonlik daardie impulsiewe besluite? Ek weet. Wanneer dit te laat is. Ons is in die middel van 'n redelike...
Anoniem
Jan 14, 20222 min read
75 views
0 comments


'n Jaar later..en ons is nog hier!
O genade! Ek het ‘n hele opstel reg gehad vir gister (4 Feb. 2021) en toe raak ek besig! Baie besig! So julle moet hierdie maar lees in...
Anoniem
Feb 5, 20214 min read
203 views
0 comments


Terug skool toe (of eerder uiteindelik skool toe)
Hier’s ek weer, hier’s ek weer...of so gaan die lirieke van ‘n ou Afrikaanse liedjie! Behalwe ek het geen rooi rok aan nie en ek is op...
Anoniem
Dec 4, 20204 min read
138 views
0 comments


'n Sak vol kwepers
As jy weet watter vrug op hierdie foto is, reken ek jy is nie ‘n geboortereg Kanadees nie. Ek gaan nou-nou vertel hoekom. Elke oggend...
Anoniem
Nov 10, 20204 min read
118 views
0 comments


Dankseggingsdag
Gister kon ek dit al voel. Daar is ‘n baie tasbare verandering in die temperatuur. Vanoggend, met die wind in ag geneem, was dit ‘n koel...
Anoniem
Oct 9, 20202 min read
75 views
0 comments


Ons nuwe normaal (deel 2)
Ek het my laaste storie afgesluit waar ons nog op soek was na ‘n waterval. En toe gebeur die lewe! En ons kry ‘n kat! Die kinders is...
Anoniem
Sep 29, 20204 min read
81 views
0 comments


Die skoolbus
As ouers het ons soveel bekommernisse (of dan vrese) as ons hierdie reis aanpak Kanada toe. Gaan my kinders gelukkig wees? Gaan hulle...
Anoniem
Sep 10, 20207 min read
348 views
0 comments


Ons nuwe normaal (deel 1)
Ek eindig my laaste skrywe met die goeie nuus dat my man werk gekry het en ons meubels opgedaag het en dat ons inderdaad nog in mooie...
Anoniem
Sep 3, 20203 min read
146 views
4 comments


Ons is hier (deel 14)
Ons vrag houer is hier, en dis nou maak of breek. Pak ons uit, of trek ons? As jy Kanada toe trek, en jy bring jou meubels saam, moet jy...
Anoniem
Aug 27, 20205 min read
164 views
0 comments


Ons is hier (deel 13)
Ek en my man gaan sit en besin oor ons immigrasie besluit. Hierdie was nie waarvoor ons gehoop en waarvan ons gedroom het nie. Ons...
Anoniem
Aug 25, 20205 min read
110 views
0 comments


Ons is hier (deel 12)
Ek het omtrent my voete gesleep om hierdie volgende stukkie te deel. Dis die minder lekker gedeelte. Die feit is, April 2020 was eintlik...
Anoniem
Aug 20, 20204 min read
199 views
0 comments


Ons is hier (deel 11)
So tussen al die COVID gemors deur, het ons darem een ligpunt – ons kan binnekort in ons huis intrek. My onderhoud het baie goed afgeloop...
Anoniem
Aug 17, 20205 min read
123 views
0 comments


Ons is hier (deel 10)
Net so voor ons ons vlugte Kanada toe haal, sien ek een van my vorige kollegas se Instagram plasings. Sy is op pad vanaf iewers in China...
Anoniem
Aug 12, 20204 min read
128 views
0 comments


Ons is hier (deel 9)
Hier sit ons nou. In ‘n vreemde land. Ons harte bloei vir almal in Namibië, vir al die seer en hartseer wat gepaardgaan met die...
Anoniem
Aug 10, 20205 min read
188 views
0 comments


Ons is hier (deel 8)
Met ons terugkeer van die meer af, wag daar ‘n nuwe hoofstuk op ons. Ons was nog altyd gewoond aan ooptes en spasie. En hier trek ons in...
Anoniem
Aug 6, 20205 min read
150 views
0 comments


Ons is hier (deel 7)
Iewers langs die pad het ek gestop met die Ons is hier stories, want dis somer! Die weer is ongelooflik lekker, eintlik vrek warm, en ek...
Anoniem
Aug 4, 20204 min read
150 views
0 comments


Die poskantoor sages
Jy mag dalk dink ek is stapel gek om 'n hele blog af te staan aan die poswese! Ons almal weet mos dis een funksie wat glad nie...
Anoniem
Jul 31, 20204 min read
93 views
0 comments
bottom of page