AnoniemJan 20, 20231 minMelkkos vir die koueIn ons huis eet ons pannekoek met die eerste reën. Die jaar kom die voorstel toe, dit moet melkkos wees met die eerste sneeu. Alhoewel ek...
AnoniemJul 9, 20212 minOuma Lenie se pannekoekDis vandag die heerlikste, reënerigste weer hier in Halifax. Dis ‘n tradisie in ons huis om pannekoek te maak (en te verorber) as die...
AnoniemAug 14, 20202 minVetkoek...soos die basaar tannies s'nGrote Griet! Toe ek die vetkoek resepte begin toets, het ek nooit gedink dit sal my soveel grys hare gee nie. Meer as wat my kinders (of...
AnoniemAug 14, 20202 minCarla se broodrolletjiesHierdie is Carla se broodrolletjies! As die verlange na ‘huis kos’ erg word, word hierdie rolletjies gemaak. Eens het haar ma dit vir...