2 Jaar later...
2 Jaar terug was hierdie die heel eerste foto wat ek van/in Halifax geneem het. Ek onthou goed hoe bitterlik opgewonde het ons daardie...
Stories van immigrasie en lekker dinge!
Welkom by Ongiini, 'n unieke blog. Ongiini is my geleentheid om ons immigrasie storie te deel. Saam met dit sommer ook 'n goeie klomp resepte as die verlange te veel word na dinge soos melktert en koeksisters!