top of page
HELLO!
Stories van immigrasie en lekker dinge!
Welkom by Ongiini, 'n unieke blog. Ongiini is my geleentheid om ons immigrasie storie te deel. Saam met dit sommer ook 'n goeie klomp resepte as die verlange te veel word na dinge soos melktert en koeksisters!
Search
Anoniem
Jul 17, 20204 min read
Ons is hier (deel 3)
Ek gaan darem nou nie oor elke dag skryf van ons nuwe land en reis nie, maar hierdie eerste paar dae was nogal interessant! Ek dink ons...
130 views0 comments
Anoniem
Jul 16, 20205 min read
Ons is hier (deel 2)
En so kom ons by die huis! Ons klim daar uit met ‘n diepe dankbaarheid dat ons dit gemaak het! Daar voor die deur staan ons eerste aanlyn...
138 views0 comments
Anoniem
Jul 15, 20206 min read
Ons is hier (deel 1)
Ek eindig Ons Storie (deel 3) waar ons pas deur immigrasie en doeane is op Pearson International (Toronto lughawe). Ons is moeg....
169 views0 comments
Anoniem
Jul 14, 20205 min read
Ek wil immigreer (deel 3)
Nadat jy al die stappe in Deel 2 gedoen het, gaan jy aan met jou lewe soos voorheen – maar jy gaan elke dag opstaan met hernieude hoop...
159 views1 comment
Anoniem
Jul 13, 20207 min read
Ek wil immigreer (deel 2)
Jy het nou ‘n paar maande gewag, dalk ‘n nominasie losgeslaan, en jy ontvang ‘n ITA (Invitation to Apply). Vir hierdie tweede gedeelte...
179 views0 comments
Anoniem
Jul 10, 20205 min read
Ek wil immigreer (deel 1)
So jy mag dalk nou vir my sê, Ons Storie is goed en wel, maar hoe immigreer ek? Hoe maak ek as ek uit Namibië wil immigreer Kanada toe?...
305 views0 comments
Anoniem
Jul 10, 20207 min read
Ons storie (deel 3)
En toe, toe kom daar ‘n deel 3! So die koeël is deur die kerk! Ons gaan trek. Die PR is tentatief goedgekeur. Of dis wat daardie email...
200 views0 comments
Anoniem
Jul 9, 20204 min read
Ons storie (deel 2)
Op 19 Desember 2018 kry ons ons ITA (Invitation to Apply) en ons weet – Kanada hier kom ons (min wetend van alles wat nog wag. Maar dis...
189 views0 comments
Anoniem
Jul 8, 20205 min read
Ons storie (deel 1)
Ek deel laas week ‘n paar foto’s van Nova Scotia en die pragtige natuur om ons. Dis somer, dis groen en dis vreeslik mooi. As jy om jou...
399 views0 comments
Anoniem
Jul 7, 20204 min read
Koeksisters...soos Woolies (of jou tannie) s'n!
So, as jy van die suidelike punt van Afrika trek na 'n vreemde land toe, is daar sekere goed (en winkels) wat jy mis! Ek weet nie wie mis...
677 views0 comments
Anoniem
Jul 7, 20202 min read
As jy die FEDEX kar in jou straat sien!
In 'n lewe voor Kanada, het ek gedroom van aanlyn inkopies wat hulle by jou voordeur aflaai (ons eerstydse huisie by die see was maar in...
81 views1 comment
Anoniem
Jul 6, 20201 min read
Welkom!
Welkom op hierdie hoekie van die internet! As jy hier beland het, is dit omdat jy dalk navorsing oor immigrasie begin doen het. Iewers...
142 views0 comments
bottom of page