AnoniemJul 24, 20202 minOntdek: Peggy's CoveEn so staan ons een goeie oggend op en ek weet dat ons vandag weer ‘n rigting moet inslaan want my voete jeuk om nog meer te sien en te...
AnoniemJul 23, 20203 minOntdek: Maritime Museum of the AtlanticO jinne ek is mal oor museums! Dit hou vir my ‘n baie groot bekoring in om so bietjie terug in tyd te gaan.
AnoniemJul 22, 20205 minOns is hier (deel 6)Ek wens ons volgende paar dae was so opwindend soos hierdie eerste rukkie se mengelmoes van ervaringe! Stelselmatig raak mens alles...
AnoniemJul 21, 20204 minOns is hier (deel 5)En so breek ons eerste naweek in Halifax aan. Bo en behalwe die verjaarsdag viering, het ek ook ‘n krieweling vir bietjie rondloop en...
AnoniemJul 20, 20205 minOns is hier (deel 4)Na al ons verdwaal sessies en my man wat amper verdwyn (en nog ‘n keer in die storie), weet ons een ding: ons moet ons selfone en SIM...
AnoniemJul 17, 20204 minOns is hier (deel 3)Ek gaan darem nou nie oor elke dag skryf van ons nuwe land en reis nie, maar hierdie eerste paar dae was nogal interessant! Ek dink ons...
AnoniemJul 16, 20205 minOns is hier (deel 2)En so kom ons by die huis! Ons klim daar uit met ‘n diepe dankbaarheid dat ons dit gemaak het! Daar voor die deur staan ons eerste aanlyn...
AnoniemJul 15, 20206 minOns is hier (deel 1)Ek eindig Ons Storie (deel 3) waar ons pas deur immigrasie en doeane is op Pearson International (Toronto lughawe). Ons is moeg....
AnoniemJul 10, 20207 minOns storie (deel 3)En toe, toe kom daar ‘n deel 3! So die koeël is deur die kerk! Ons gaan trek. Die PR is tentatief goedgekeur. Of dis wat daardie email...
AnoniemJul 9, 20204 minOns storie (deel 2)Op 19 Desember 2018 kry ons ons ITA (Invitation to Apply) en ons weet – Kanada hier kom ons (min wetend van alles wat nog wag. Maar dis...
AnoniemJul 8, 20205 minOns storie (deel 1)Ek deel laas week ‘n paar foto’s van Nova Scotia en die pragtige natuur om ons. Dis somer, dis groen en dis vreeslik mooi. As jy om jou...