Iets vir die kinders - Kiwi Co
Ek is baie lief vir subskripsie bokse. Dis soos klein geskenkies en jy weet nooit wat jy kry nie. Ek is 'n groot liefhebber van Causebox, maar het ook al FabFitFun probeer. Vir die kinders het ek KiwiCo probeer. Dis nou hulle derde boks wat hulle gekry het, en dis nog elke keer oulik en vet pret gewees. Daar is heelwat opsies om van te kies. Ons het op die oomblik die #KiwiCrate (vir my 6 jarige); die #DoodleCrate (vir my 8 jarige) en die #TinkerCrate (vir my 12 jarige). Ek g